Tuis tydskrif doen-dit-self werksessies

Soek jy ’n bietjie kook- en selfdoenpret? Neem deel aan Tuis se opwindende werksessies en demonstrasies by KAMERS Stellenbosch.

Voltooi jou eie selfdoenprojek met Tuis se selfdoenghoeroe, Deon de Goede, en die verfspesialis Marlene Kruger – sit dit dan in jou kattebak en vat dit saam huis toe!

Sien onder vir meer besonderhede en besprekings (kliek op die foto om te vergroot).

Tuis werkswinkels by KAMERS 2015 Stellenbosch - www.kamersvol.comTuis werkswinkels by KAMERS 2015 Stellenbosch - www.kamersvol.comTuis werkswinkels by KAMERS 2015 Stellenbosch - www.kamersvol.comTuis werkswinkels by KAMERS 2015 Stellenbosch - www.kamersvol.comTuis werkswinkels by KAMERS 2015 Stellenbosch - www.kamersvol.comTuis werkswinkels by KAMERS 2015 Stellenbosch - www.kamersvol.com

, , , ,

No comments yet.

Leave a Reply