KAMERS wat Inspireer boekbekendstelling

Om die bekendstelling van ons pragtige nuwe koffietafelboek, KAMERS wat Inspireer, te vier het ons ‘n spoggerige kuier met vriende van KAMERS en media by KAMERS Stellenbosch gehou. Dit was ‘n gesellige aand langs Webersburg se dam, met KAMERS eienaars Magdel Kemp en Wanda du Toit, wat gedeel het oor waar ons vandaan kom, die inspirasie vir die boek en die samestellingsproses. Hulle het ook die boek opgedra aan Amelia “Mielie” van Zyl, stigter van KAMERS.

Skrywer, filantroop, stylikoon en selfverklaarde “KAMERS groupie,” Anet Pienaar-Vosloo, was die gasspreker en het lekker gesels oor die impak van KAMERS op SA se ekonomie. Sy het ook ‘n spesiale oomblik met Isabella Niehaus, skrywer van KAMERS wat Inspireer gedeel.

Ons wil graag vir Jonathan Ball uitgewers bedank wat in ons en hierdie boek geglo het. ‘n Reuse dankie gaan ook aan Bella en Lizl Dreijer, wat KAMERS en ons uitstallers se stories so besonders in woorde en foto’s vasgevang het.

Dit is ‘n besonderse ervaring om ‘n droom op papier vasgevang in ‘n boekwinkel te sien en ons raak opgewonde elke keer wat nog ‘n boek ‘n huis kry. Lees meer oor die boek of kry jou kopie in die KAMERS Online Store.

KAMERS Book Launch 2015 - by Charl du Preez -4662_- KAMERS Book Launch 2015 - www.kamersvol.com - Photo by Charl du Preez - www.inheritancemg.com KAMERS Book Launch 2015 - by Charl du Preez -4662_- KAMERS Book Launch 2015 - www.kamersvol.com - Photo by Charl du Preez - www.inheritancemg.com KAMERS Book Launch 2015 - by Charl du Preez -4662_- KAMERS Book Launch 2015 - www.kamersvol.com - Photo by Charl du Preez - www.inheritancemg.comKAMERS Book Launch 2015 - by Charl du Preez -4662_- KAMERS Book Launch 2015 - www.kamersvol.com - Photo by Charl du Preez - www.inheritancemg.com KAMERS Book Launch 2015 - by Charl du Preez -4662_- KAMERS Book Launch 2015 - www.kamersvol.com - Photo by Charl du Preez - www.inheritancemg.com KAMERS Book Launch 2015 - by Charl du Preez -4662_- KAMERS Book Launch 2015 - www.kamersvol.com - Photo by Charl du Preez - www.inheritancemg.comKAMERS Book Launch 2015 - by Charl du Preez -4662_- KAMERS Book Launch 2015 - www.kamersvol.com - Photo by Charl du Preez - www.inheritancemg.com KAMERS Book Launch 2015 - by Charl du Preez -4662_- KAMERS Book Launch 2015 - www.kamersvol.com - Photo by Charl du Preez - www.inheritancemg.com

Inspirasie, bewondering, plesier! Dis die drie woorde wat die skeppende span vroue opsom wat vir een van die grootste rewolusies in die  Suid-Afrikaanse markbedryf  gesorg het. Hulle skep nie net werk en geleenthede nie maar laat drome waar word. – Anet Pienaar-Vosloo

KAMERS Book Launch 2015 - by Charl du Preez -4662_- KAMERS Book Launch 2015 - www.kamersvol.com - Photo by Charl du Preez - www.inheritancemg.comKAMERS Book Launch 2015 - by Charl du Preez -4662_- KAMERS Book Launch 2015 - www.kamersvol.com - Photo by Charl du Preez - www.inheritancemg.comKAMERS Book Launch 2015 - by Charl du Preez -4662_- KAMERS Book Launch 2015 - www.kamersvol.com - Photo by Charl du Preez - www.inheritancemg.com KAMERS Book Launch 2015 - by Charl du Preez -4662_- KAMERS Book Launch 2015 - www.kamersvol.com - Photo by Charl du Preez - www.inheritancemg.comKAMERS Book Launch 2015 - by Charl du Preez -4662_- KAMERS Book Launch 2015 - www.kamersvol.com - Photo by Charl du Preez - www.inheritancemg.com KAMERS Book Launch 2015 - by Charl du Preez -4662_- KAMERS Book Launch 2015 - www.kamersvol.com - Photo by Charl du Preez - www.inheritancemg.comKAMERS Book Launch 2015 - by Charl du Preez -4662_- KAMERS Book Launch 2015 - www.kamersvol.com - Photo by Charl du Preez - www.inheritancemg.com KAMERS Book Launch 2015 - by Charl du Preez -4662_- KAMERS Book Launch 2015 - www.kamersvol.com - Photo by Charl du Preez - www.inheritancemg.comKAMERS Book Launch 2015 - by Charl du Preez -4662_- KAMERS Book Launch 2015 - www.kamersvol.com - Photo by Charl du Preez - www.inheritancemg.comKAMERS Book Launch 2015 - by Charl du Preez -4662_- KAMERS Book Launch 2015 - www.kamersvol.com - Photo by Charl du Preez - www.inheritancemg.comKAMERS Book Launch 2015 - by Charl du Preez -4662_- KAMERS Book Launch 2015 - www.kamersvol.com - Photo by Charl du Preez - www.inheritancemg.com

KAMERS bly vir my ‘n ongelooflike inspirasie. Ek maak plek op my koffietafel vir dié boek. ‘n Visuele plesier! – Johnny Hamman, Kokkedoor-wenner 2014

KAMERS Book Launch 2015 - by Charl du Preez -4662_- KAMERS Book Launch 2015 - www.kamersvol.com - Photo by Charl du Preez - www.inheritancemg.com KAMERS Book Launch 2015 - by Charl du Preez -4662_- KAMERS Book Launch 2015 - www.kamersvol.com - Photo by Charl du Preez - www.inheritancemg.com KAMERS Book Launch 2015 - by Charl du Preez -4662_- KAMERS Book Launch 2015 - www.kamersvol.com - Photo by Charl du Preez - www.inheritancemg.comKAMERS wat Inspireer - koffietafelboek deur Isabelle Niehaus met foto's deur Lizl Dreijer. Beskikbaar by shop.kamersvol.com

Photos: Charl du Preez

, , , ,

No comments yet.

Leave a Reply