Tag Archives | Creation

Creation food and wine at KAMERS Hermanus

Creation Wyne se proe-en-pas teater by KAMERS Hermanus

Creation Wyne is nie net bekend vir hul besonderse wyne nie, maar ook vir hul onvergeetlike kos-en-wyn kombinasies uit die boonste rakke. Vanjaar bied Creation hierdie unieke proe-ervarings by KAMERS 2015 Hermanus aan, van 24 tot 27 September. Die landgoed word as’t ware na KAMERS gebring met ‘n verskeidenheid  keuses soos ‘n wyn-en-kospasmaatservaring, wynproe en ‘n wyn-en-kosteater. ‘n […]

Continue Reading 0