Tag Archives | KAMERS wat Inspireer

KAMERS Book Launch 2015 - by Charl du Preez -4662_- KAMERS Book Launch 2015 - www.kamersvol.com - Photo by Charl du Preez - www.inheritancemg.com

KAMERS wat Inspireer boekbekendstelling

Om die bekendstelling van ons pragtige nuwe koffietafelboek, KAMERS wat Inspireer, te vier het ons ‘n spoggerige kuier met vriende van KAMERS en media by KAMERS Stellenbosch gehou. Dit was ‘n gesellige aand langs Webersburg se dam, met KAMERS eienaars Magdel Kemp en Wanda du Toit, wat gedeel het oor waar ons vandaan kom, die inspirasie vir die […]

Continue Reading 0