Soek jy ’n bietjie kook- en selfdoenpret? Neem deel aan Tuis se opwindende werksessies en demonstrasies by KAMERS Stellenbosch. Voltooi jou eie selfdoenprojek met Tuis se selfdoenghoeroe, Deon de Goede, en die verfspesialis Marlene Kruger – sit dit dan in jou kattebak en vat dit saam huis toe! Sien onder vir meer besonderhede en besprekings (kliek op […]
